NG KERK DRIEHOEK

IN DIENS VAN CHRISTUS

Welkom by die tuisblad van die
NG Kerk Driehoek in Vanderbijlpark

kerka04

posbusKerkgebou Macowenstr. 42, Vanderbijlpark
GPS S26 43.515 E27 50.861
 

Die NG Kerk Driehoek het in 1979 afgestig van die NG Kerk Vanderbijlpark-Suid. Driehoek was destyds geleë in `n ontwikkelende area en het vinnig gegroei tot een van die eerste Makro-gemeentes in die NG Kerk. Driehoek het huidig 1300 dooplidmate en 2700 belydende lidmate. Een van die uitstaande kenmerke van die gemeente is dat hy van afstigting af erns gemaak het met wat later bekend geword het as "gemeentebou".

     Rubrieke

kers1Woordwyser: `n Teksgedeelte, aan die hand van die leesrooster, verskyn hier wat in 'n lectio divina-styl hanteer word tydens die gemeente se byeenkomste gedurende die week. Lees ook hier die sms-terugvoer wat tydens die eredienste ontvang word.

kgesk1Kerkgeskiedenis: Vandag in die kerk se geskiedenis.... Lees wat op hierdie datum in die kerkgeskiedenis gebeur het. Dié blad bevat ook soms artikels wat kerkhistoriese perspektiewe op sake bied.
  

radiokanselDagstukke: Die leser kan kies tussen Henri Nouwen en "Oordenkinge vir die markplein" en Warren Wiersbe
 

aardbol2Aktueel: Kwessies wat van breë kerklike belang is kry op hierdie blad aandag. Die blad bevat huidig 'n kennisgewing van die Algemene Sinode wat in Oktober 2011 gehou word. Die agenda van die vergadering kan daar afgelaai word.

 

koerant1Kerknuus: Wat is die afgelope week in die Suid-Afrikaanse media oor die kerk geskryf? Die "kerk" verwys in dié geval na die NG Kerk, sowel as die breë kerklike terrein. Die stukke word geplaas met vergunning van die Argief en Bestuursinligtingsdiens van die NG Kerk, Stellenbosch, wat verantwoordelik is vir die samestelling.

kalenderKalender: Die gemeente se program vir 2011. Die kalender bevat die skedule vir die volgende drie maande. Daarnaas bevat die blad ook inligting oor die kerklike jaar en die weeklikse afkondigings (nie beskikbaar gedurende vakansie).

 

 

15/02/12 07:33:42

     Rubrieke

net_22Skakels: `n Paar skakels na webblaaie met `n kerklike of Christelike inhoud.


fokus2Fokus: Op hierdie blad word inligting deurgegee van aktuele belang vir die gemeente. Lees meer oor die getuienisaksies waarby Driehoek betrokke is..
 

kaart1Padkaart: Roete-aanwysings na Driehoek vanaf Johannesburg, Vereeniging en Sasolburg.

bedieningsinfoBedieningsinfo: Op hierdie blad word inligting weergegee wat van algemene belang is, inligting oor die bedieninge waarop Driehoek fokus en die geloofsondersteuningsprogramme.

leesrooster2Leesrooster: Die leesrooster wat in die gemeente gevolg word is op dié blad te kry!

kerkkontakKontak: Wie is verantwoordelik waarvoor? Kry die antwoorde hier! Huidig bevat die blad inligting oor die leraars, die orreliste, die personeel in die kerkkantoor, die diensleiers en dienste wat in die breë gemeenskap gelewer word. Bring ook jou versoeke hier tuis!

kerkadminKerkadmin: Op hierdie blad kan u huidig vorms aflaai wat hopelik die administrasie wat soms van u verwag word, sal vergemaklik.

gasteboek1

Gasteboek: Teken asseblief ons gasteboek!